
dat mense wat glad nie soos Jesus was nie, het van Hom gehou en Hy van hulle. Hulle het Hom onweerstaanbaar gevind. Gevolglik glo ons dat elke gemeenskap moet ten minste een kerk hê wat só is.’

SONDAG ERVARINGS
Al ons energie, hulpbronne en kalendertyd vloei na hierdie fokus areas toe.
NEXTGEN
Kinders, tieners en jongvolwassenes
GROEPSLEWE
Lang-en-korttermyn groepe
CARE CENTRE
Care Centre en verskeie uitreike en byeenkomste wat spesiaal ontwerp is met nie-kerkmense in gedagte
OMGEE
Pastorale versorging en geestelike hulpdienste aan lidmate/besoekers
KLEUTERKLIEK
Dit is vir kinders tussen 3jaar (of reeds toiletvaardig) tot 5jaar. Hier volg kinders 'n hoë energie interaktiewe program ,om op hul vlak, 'n fondasie te lê om nader aan Jesus te kom.
DIE ONTDEKKERS
Dit is vir kinders 6jr tot 9jr. Ons glo dat kinders 'n geleentheid moet kry om God te ontdek, die Woord te ontdek en reeds hul identiteit in Jesus ontdek op 'n vroeë ouderdom.
DIE LEGENDS
Dit is vir kinders 10-12jr. Op hierdie ouderdom het kinders vrae oor als en ons wil die plek wees waar hul vrae kan vra en antwoorde in God vind!
OMGEE
Pastorale versorging en geestelike hulpdienste aan lidmate/besoekers
